Ek wil altyd uniek wees en n model, en eerlikwaar dis wat my rok was, en die feit dat ek die enigste een was met die patroon maak dit my nog meer spesiaal, ek wil n rolmodel wees vir die klein kinders wat so op na my kyk.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit beteken vir my uniekheid en ook dat ek kreatief en selfversekerd is