Marene Muller

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Fantasmagories

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nie 'n spesifieke ontwerp of kleur in gedagte gehad nie. Wat ek wel van seker was, was dat ek soos 'n prinses wou lyk. Die rok weerspieël my persoonlikheid en dit voel of hy spesiaal net vir my gemaak is. Die rok se besonderse kleur is uniek en verander soos die lig van verskeie kante oor hom val.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok bring die prinses-dogtertjie binne my uit. Ek het so spesiaal in die rok gevoel. Ek dink dis belangrik vir enige vrou, maak nie saak hoe jonk of oud, om altyd vas te hou aan die prinses binne jou.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media