Maritza Germishuys
Hoërskool Jim Fouche
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Sprankelende
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie agter my matriekafskeidrok kom van my ma af. Ek wou hê my rok moes my unieke styl weerspieël en met elegansie die rok dra,terselfdetyd n kombinasie van my ma se rok gewees het. My ma het my geleer dat ware skoonheid van binne kom,daarom moes die rok nie net mooi wees nie maar iets van haar karakter uitstraal.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok dra n besondere betekenis vir my,aangesien dit nie bloot net n kledingstuk is nie, maar n simbool van my reis deur my skoolloopbaan en die begin van n nuwe lewensfase. Die rok verteenwoordig jare se harde werk,groei en die deurbraak van uitdagings wat my gevorm het tot wie ek vandag is.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-10