Garcia Morris

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Regtig

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok was moderne prinses-estetika.Die kombinasie van sagte pienk/champagne kleur met goue kralewerk skep ‘n sprokiesagtige, tog moderne voorkoms en elegant gevoel , maar is steeds opvallend.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeid rok beteken vir die uitbeelding van myself.Die sagte pink/champagne kleur verwys vir my na die manier hoe ek myself dra en die baie kralewerk wat verwys na my wilde persoonlikheid wat ek het .

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media