Eunice Brunette
Hoerskool Rustenburg
Tuisdorp
Rustenburg
Skool
Hoerskool Rustenburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het dit op Shein gekoop. Het net paar goedjies bygesit om dit perfek te maak vir my.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het op die rok besluit want dit sou perfek by die kar pas wat ek gebruik het.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok beteken vir my baie want, dit was 'n kontras met my hare en dit het mooi gepas by my oupa se kar wat hy gerestoreer het net vir my Matriekafskeid.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Dit was prentjie mooi!! Dit was heerlik om saam met die hele matriekgroep die aand te kon geniet, dans en lag.
Planne vir na matriek
Ek gaan studeer in Bloemfontein.
Gunsteling woord in Afrikaans
Regtig
Datum van matriekafskeid
2025-09-23