Cheylou van Diemel

Hoërskool Bellville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Kameelperd

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Elke Klein dogtertjie droom van n sprokies oomblik en Prinses by die bal elegansie. Met my rok kon ek kreatief wees, self materiaal en kleur kies. En sodoende n sprokies mooi rok he, wat elegansie uitbeeld maar ook gemaklik was. Grootste verrassing was twee diskrete Sakke.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok simboliseer n nuwe hoofstuk! N Groei proses van dogtertjie tot matriekleerling, n simbool van die voltooiing van my skoolloopbaan maar ook begin van nuwe studentelewe. Die volgende hoofstuk! Maar ook kosbare oomblikke saam met my ma deur die proses.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media