Danika Swanepoel
Hoërskool Secunda
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Lieflik
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My oorspronklike inspirasie was myle vêr van my rok af. Ek het wel n rok aan gepas wat ek gedink het ek wou hê maar ek het gladnie soos myself gevoel nie. Die eienaar haal toe die rok van die rak af en vra ek moet dit vinnig pas, toe ek uit my aantrek kamer uitstap en vir myself in die spieël kyk, toe besef ek dit is my matriekafskeid rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok is nie net n rok wat in my kas hang wat ek net een keer gedra het nie, dit is vol herinneringe van n onvergeetlike aand, die aand wat ek spontaan gevoel het, die aand waar ek orals kon rond stap met selfvertroue, die aand wat ek my Hoërskool loopbaan afsluit met die mense wat my gedra het. My rok het n stukkie van my en n stukkie van n onvergeetlike aand en dit is baie spesiaal vir my.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03