Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Dankbaarheid
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie het gekom van klassieke, tydlose mode. Ek wou iets hê wat elegant maar eenvoudig is ’n rok wat my selfversekerd en grasieus laat voel sonder om oordrewe te wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok beteken baie vir my, want dit verteenwoordig ’n spesiale mylpaal in my lewe. Dit is meer as net ’n rok dit is ’n herinnering aan hoe ver ek gekom het, die moeite wat ek in my matriekjaar ingesit het, en die opwinding om een hoofstuk af te sluit en ’n nuwe een te begin. Ek kan net vir God dankie sê dat Hy my tot hier gelei het
Datum van matriekafskeid?
2025-09-23