Linke de Wet
Hoërskool DF Malherbe
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Sprokiesmooi
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie agter my rok is dat ek wou baie graag my persoonlikheid uitbeeld daarin. Ek wou anders wees en my gunsteling dinge in dit in bring. Van kleins af het ek rokke geteken en probeer ontwerp, so ek het teen matriek geweet hoe my rok moet lyk. Blomme wat uitstaan en n kleur wat mense se aandag sal trek en waarin ek gemaklik en spesiaal sal voel.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken baie vir my omdat dit my as persoon goed uitbeeld. Dit komplemeteer my hare en my as persoon. Dit het my laat voel soos n prinses... soos iemand uit n feëverhaal. Ek het nog nooit so sprokiesmooi gevoel nie.
Datum van matriekafskeid?
2025-04-17