Kyla Steenkamp
Stqnderton Hoërskool
Tuisdorp
Standerton
Skool
Stqnderton Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Tannie Alta Botha in Standerton.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Na n lank gesoek het ek n prentjie gesien met die pêrels en die sagte pink kleur rok ,ek het net daar besluit dit is wat ek soek en begin reël vir my rok.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit beteken vir my dat ek klaar is met die dinge van n kind en binnekort die grootmens wêreld gaan betree.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Alles van die dag van ontbyt,makeup,foto's tot die oulaas kuier saam die matriekgroep.
Planne vir na matriek
Ek gaan Onderwys swot om my liefde en passie vir kinders uit te leef.
Gunsteling woord in Afrikaans
Lieflik
Datum van matriekafskeid
2025-10-25