Ansua du Buisson

Hoërskool Langenhoven

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Sielsgenoot

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my rok was ‘n klomp prentjies en idees wat ek al van kleins af versamel. Op die ou einde het die finale ontwerp net na my toe gekom en perfek sin gemaak. Al die elemente wat ek al vandat ek ‘n klein dogtertjie is wou gehad het, het net perfek saamgesmelt om my droomrok te word.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok is ‘n refleksie van wie ek is. Die glitter en detail ‘n spieëlbeeld van my persoonlikheid. Ek sien absoluut my klein dogtertjie self in my rok en dit laat my soos ‘n prinses voel.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media