Lael Frankfort

HMS La Rochelle

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Spookasem

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was Prinses Anastasia van die Disney fliek Anastasia. Ek hou baie van die kononklike effek wat die vloot blou gee, maar ek wou ook baie graag my gunsteling kleur, pienk, inkorporeer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Vir my is dit baie spesiaal & sentimenteel want ek wou altyd soos 'n prinses op my matriekafskeid lyk & 2 van die Swarovski kristalle wat op my suster se matriekafskeid rok was, was ook by my hart op my rok.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media