Lillian Nel
Hoërskool Bredasdorp
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Uithouvermoë
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was om elegant maar simple te lyk en practical te kan beweeg. En ek het die idee gekry vir my rok deur fotos van trou rokke te kyk wat 2 in 1 rokke was wat n minirok was met n Groot romp bo oor. En ek wou dit weer kon dra.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My Matriekafskeid rok beteken vir my dat ek het nie nodig om in te blend of in the pas nie ek was bedoel om uit testaan
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02