Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ruiterkuns
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
'n Idee in my kop wat ek net geweet het ek wil hê.
Klomp idees gesien op sosiale media en die rok het lewe gekry soos en en my ontwerper idees gedeel het en veranderinge gemaak het met elke aanpas geleentheid.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Net 'n idee wat lewe gekry het en beter uitgedraai het as wat ek verwag het.
Skoon, minimalisties, gemaklik, handskoen-pas!
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02