Kaylinn Bekker

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Liefde

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets gehad het wat niemand anders het nie. 'n Rok wat elegant is maar ook tydloos.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My eerste volwaardige keuse wat ek gemaak het vir myself in die grootmens lewe.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media