Le-Mel Labuschagne

Future Kids (Tutor House)

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

skrikkeljaar

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My pa is oorlede 2 weke voor ek met Graad 8 begin het. Dit was die donkerste tyd van my lewe. Blou was sy gunsteling kleur en toe ek met Anje gesels het alles net in plek geval.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit was die laaste stukkie van my Hoërskool loopbaan wat die pyn en vreugde van saam gebring het en die sirkel voltooi het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media