Cleone Moolman
Felixton College
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Avontuur
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het eintlik in gestap by die Boutique met die idee om n gewone rooi satyn rok te koop en toe het hulle laat ek iets heel anders aanpas. Toe ek die rok aanpas het ek geweet dit was die een. Dit was net ek.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken so veel vir my hoe ek gegrooi het van meisie na n dame toe, om te groei as n mens en die lewe te begin ervaar as n groot avontuur wat die Here vir my al beplan het. Ek is ook nie die "girly girl" nie so die rok was ook n stap uit my gemaksone. Ek is ook is mal oor glitter en is lief vir die natuur die rok het altwee elemente in een gebring.
Datum van matriekafskeid?
2025-07-18