Marisia Craven

Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Biltong

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het het myself gediagnoseer as n "hopeless romantic" en dit is hoe my rok uitgebeeld is. Wit en swart, stylvol, elegant en altyd romanties. 'n Regte classic.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok is n symbool van die einde van my hoërskool era. Soos Alice Cooper sê: " Skool's Out Forever"! ( My pa het gesê ek moet dit sê ). 'n Voorsmaak vir wat voorlê.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media