Janece Diederiks
Hts Witbank
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Vellies
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het in gegaan met die inspirasie vir n heel ander rok maar die oomblik toe ek die rok sien het ek geweet die rok is my droom matriekafskeidrok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My Matriekafskeidrok beteken baie vir my want my rok het my laat voel asof ek in n ware sprokies prent is, maar dit beteken ook die einde van my hoërskool loopbaan en die begin van n nuwe hoofstuk in my lewe.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02