Zantinique Barkhuizen

Dr Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Honger

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Het n paar prentjies gehad. Dit alles bymekaar gesit. En het een onvergeetlike rok gekry.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dis n spieël beeld van my persoonlikheid. Geheimsinnig, maar tog sjarmant. Ek het daai rok gedra, en nie die rok my nie.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media