Bronwyn van den Heever

Homeschool (het na Hoërskool Kathu se matriekafskeid toe gegaan)

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Glansryk

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Aanvanklik wou ek ń eenvoudige rok dra, iets wat modern en trendy was wat by vandag se styl inpas. Ek het aanlyn op ń foto afgekom wat my mond laat oop val het, ek het geweet dit was die een. Met Carike se hulp het ons ń Middeleeuse-geïnspireerde rok ontwerp, ń weergawe van die rok wat by my persoonlikheid gepas het— iets wat ek aan die wêreld kon wys sonder om in te pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is nie net iets wat ek dra nie, dit is ń weerspieëling van my ware self. Dapper, verbeeldingryk en vol diep waardereing vir kuns in al sy vorme. Hierdie rok beteken baie vir my, dit het ń stukkie van my hart en siel daarop vasgewerk. Ek sal dit graag eendag aan my dogter wil oordra.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media