Isèlle Gouws Hugenote Hoërskool, Wellington Deel: MailFacebookTwitterPinterest Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Skool se matriekafskeid bygewoon? Tamaletjie Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok? Ek het n foto gesien van n soortgelyke rok in n ander kleur. Roxanne het dit aangepas om die regte kleur en ontwerp vir my te wees Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok? My rok is vir my die simbool van jeug en ook van nuwe geleenthede wat om my wag Datum van matriekafskeid? 2025-10-02