Michelle Van Rooyen
Durbanville Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Flaterwater
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n rok hê wat my persoonlikheid weerspieël. Ek het klomp prentjies gekry waarvan ek hou en kon dit bymekaar sit om presies te weet watter komponente ek in my rok wil hê. Ek het geweet my rok moet uitstaan.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die hele proses van die idee vorm, dit vir die ontwerper oordra,die soek van die perfekte materiaal en dan die proses om die eindproduk te kry waarop mens gehoop het,was net alles perfek. Ek is net mal oor my rok. Daar is niks wat ek sal verander as ek dit moet oordoen nie. Dis stylvol,elegant, uniek en perfek vir my.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02