Jana Joubert

HMS La Rochelle GHS

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Sloertoer (road trip)

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is nie eintlik n persoon wat enige iets blink dra nie, en ek sou beslis nooit ooit valle gekies het nie. Ek het egter geweet ek wil iets baie stylvol he en beslis iets uniek. My inspirasie bord was gebou op New York en Parys se modeweek/ skoue - en ek eindig toe met valle en baie blink!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Vir my was my rok n opsomming van vyf ongelooflike jare, die onderkant van my rok: die valle ,verteenwoordig al ons pret, lag en stout wees en die boonste gedeelte was blink, vars met n oop groot rug wat n "blank canvass" verteenwoordig vir n nuwe begin.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media