Mia van der Merwe
Hoërskool Randburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Fantasmagories
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie vir so lank soos sommige meisies gedink aan my matriek afskeid rok nie. Seker so middel gr. 11 het ek retig eers begin soek na iets mooi op Pintrest, maar al het ek Pinterest se hulp gehad het ek geweet hoe ek wil he my rok moet lyk. Iets wat n prinses sal dra. Iets uit n storie uit.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Enigeiemand wat my ken sal weet hoe mal ek is oor lees. Hulle sal ook weet ek lees slegs fantasie. My rok het vir my, my eie fantasie gemaak. Dit reflekteer die werklike ek wat slegs die wat ek vertrou sien.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04