Adrienne Williams
Curro Kathu
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
“Glimlag” want dit herinner my daaraan dat selfs die kleinste gebaar iemand se dag kan verander
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Simple Elegance
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die einde van die era van my skoolloopbaan ‘including surviving the COVID Pandemic’
Datum van matriekafskeid?
2025-09-26