Jessica Boonzaaier
Hoërskool Linden
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Gomverdorie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
As ek 2 woorde moet gee wat ek glo die inspirasie vir my rok die beste opsom is dit 'royal' en 'vintage'. Ek dink soms dat ek in die verkeerde era gebore is aangesien ek versot is op outydse modes soos in die Victoriaanse era waar vrouens pragtige balrokke gedra het en koninklikes nog lande regeer het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok laat my glimlag van oor tot oor elke keer wanneer ek die rok sien. Ek voel soos 'n ware koninklike in die rok. My matriekafskeidrok is 'n manier vir my om vir die wêreld te wys wie ek werklik is, sonder om 'n woord te sê.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02