Leandri van Lill Hoërskool Martie du Plessis Deel: MailFacebookTwitterPinterest Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Skool se matriekafskeid bygewoon? Asemrowend Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok? Ek het deur die rokke gegaan en die rok het net vir my uit gestaan Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok? Die einde van kind wees, die begin van volwassenheid Datum van matriekafskeid? 2025-10-17