Lienke Joubert
Hoërskool Die Wilgers
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Entoesiasties- Jy moet altyd die lewe aanpak vol passie en entoesiasme.
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was opsoek na n matriekafskeid rok wat anders was as al die ander rokke.Ek wou n rok vind wat my nie net mooi laat lyk het nie ,maar wat ook die beste by my persoonlikheid gepas het. Ek het gesoek na n rok wat bestaan uit helder kleure en wat natuurlik gemaklik is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek voel dat hierdie rok my sprankelende persoonlikheid die beste gepas en verteenwoordig het met al die verskillende kleure soos die pienk,blou,pers en swart en die verskillende patrone.Hierdie rok het alles gehad in wat ek vir my matriekafskeidrok gesoek het.Die oomblik toe ek hierdie rok aangetrek het ,het al my "flaws" wat in myself gesien het , ook verdwyn.Ek het werklik gevoel en gelyk soos n diamant wat glinster.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-09