Jacqueline Geldenhuys
Hoërskool Bellville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
nostalgies
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag ń rok gehad het wat die gevoel van "klassieke elegansie" uitbeeld.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Wat hierdie rok vir my besonders maak is dat dit deur my ma gemaak is - ń ware kombinasie van styl, emosie en handgemaakte liefde. Dit is vir my meer as net ń rok. Die rok verteenwoordig my en my ma se spesiale band met mekaar. Elke detail op my rok herrinner my aan haar geduld en trots.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-18