Jennifer Kruger
HTS Middelburg
Tuisdorp
Middelburg Mpumalanga
Skool
HTS Middelburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok is gekry deur Nicky's Closet Middelburg Mpumalanga
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om as n sterk Jong dame voortekom, met n mooi vroulike voorkoms wat sag voorkom.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeidrok beteken baie Vir my want jou rok verteenwoordig jou persoonlikheid.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om goeie tye saam Vriendinne en Vriende te spandeer.
Planne vir na matriek
Ek gaan werk en studeer in my tuis Dorp.
Gunsteling woord in Afrikaans
Beeldskoon
Datum van matriekafskeid
2025-10-02