Like Bernard

Hoërskool Witteberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Logies

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dié Oscar de la Renta-rok ( https://pin.it/6HRvdz29S ) van Pre fall 2024 het my geïnspireer om ‘n rok met lang tossels te maak. Verder het ek gespeel met kleure waarvan ek hou, detail en tekstuur wat toevoegend by die rok sal wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het die afgelope jaar baie meer in mode begin belangstel en my matriekafskeidrok was ‘n baie lekker geleentheid om self te speel met ontwerpe, teksture en kleure. Ek het my rok geteken en glad nie verwag dat dit werklik so sou kon uitkom nie. My matriekafskeidrok is net ‘n idee wat ‘n werklikheid geword het!!

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media