Anina Van Der Merwe
Hoërskool Kuswag
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Veerkragtigheid (dit beskryf my)
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My sussie het 'n soortgelyke rok gedra in 2021, en sy is my rolmodel!
My ma het ook borskanker gehaad maar het dit oorkom- so ek het die rok in pienk gekies om haar te eer!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit was 'n baie spesiale oomblik vir my, ek het 'n baie moeilike hoërskool loopbaan gehaad. Ek het die jaar van Pretoria af getrek na KwaZulu-Natal toe om 'n "vars" begin te hê. My matriek afskeid het my "resilience" gevier, ek moes baie goed oorkom om tot op daai dag te kom! En ek het die geleentheid ten volle gebruik!
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03