Martiné Cilliers

Hoër Meisieskool Paarl

Tuisdorp

Welgemoed Belville

Skool

Hoër Meisieskool Paarl

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ilse Roux Bridal

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Hou van eenvoud maar tog met n tikkie " anders" Het ook baie op instagram en pinterest gekyk vir idees. Het iets gesoek wat ek weer sal kan dra. ILSE het voorgestel vir volgende jaar v universiteit dans maak ons die lengte normaal en vir my 21 st n kort rokkie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

N Meisie se matriekafskeidrok is 1 vd hoogte punte van jou lewe! Dis nie net n matriekafskeidrok maar ook .. " it's the embodiment of a dream"

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Ons tema was VOGUE vir die aand en dis presies hoe ek gevoel het toe ek uit die motor klim en daar afstap tussen al die mense ! Gevoel soos n model op n loopplank!

Planne vir na matriek

Ek gaan BCom Regte by Stellenbosch Universiteit studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Skattie

Datum van matriekafskeid

2025-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media