Michaela Cloete
HTS Middelburg
Tuisdorp
Middelburg Mp
Skool
HTS Middelburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Wedding Bells in Witbank
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou net plein maar stylvol lyk
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit was iets besonders vir my ek is n plane Jane ☺️ en n sports meisie wat lewe in my gym klere. Hierdie rok het my laat voel soos die mooiste meisie in die wereld.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Moes defnitief my photo shoot gewees het, dit was besonders. Om so mooi te voel, en dit vas te le op n foto , memories wat ek vir ewig sal koester.
Planne vir na matriek
Ek het n sports beurs gekry en gaan vir 3 jaar Sports bestuur swot.
Gunsteling woord in Afrikaans
Kolwyntjie
Datum van matriekafskeid
2025-10-02