Cristen Möller

Hoërskool Secunda

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Droom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die viering van my lewe, en hoe ek geblom het deur die jare om die jong dame te word wat ek vandag is. En om my pad en toekoms voorentoe ook te vier.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

inspirasie van klasieke styl wat my stabiliteit in die Here teenwoordig as ook Sy betroubaarheid.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media