Karla Maartens
Hoërskool Florida
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Dagdroompers
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie agter my matriekafskeidrok was om soos n sagte aandson oor n laventelveld te skyn. Elegant en rustig.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok beteken veel meer as net n kledingstuk, dit is n weerspieëling van wie ek geword het. Die rok is vir my n viering van groei, selfvertroue en n meisie wat gereed is om met trots haar eie pad te stap in die grootmens wêreld.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-17