Mione Coetzer
Hoërskool Eldoraigne
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Lieflik
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok, was om klassiek in goud te lyk, soos Marilyn Monroe altyd gelyk het. Sagte, elegante lyne, met materiaal, wat met al die kraletjie detail, alles om my laat blink. Ek wou soos n prinses lyk en voel, daarom het ons n swaar materiaal gekies, wat mooi om my lyf pas.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok het my kleintyddroom laat waar word, om te lyk en voel asof ek op die rooitapyt by die Oscar's was.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-17