Dominique Loock
Hoerskool Frikkie Meyer
Tuisdorp
Swartklip
Skool
Hoerskool Frikkie Meyer
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Peter Bondesio
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou hê my rok moet iets wees waarin ek mooi en gemaklik voel, met die kleur wat by my pas en my meer laat uitstaan en my persoonlikheid weerspieël.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dis baie persoonlik. Omdat my ma nooit n matriekafskeid gehad het nie voel dit asof ek ons altwee se drome waar gemaak het en haar kan trots maak. Ek voel hoe my ma alles vir my probeer die beste maak en hoe hard sy vir my gewerk het om die matriekafskeid rok te kry vir my en net vir my die beste kon gee vir hierdie groot dag in n my matriek jaar so herinneringswaardig te maak.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om saam my vriende te dans en ons laaste tye saam mekaar spandeer voor ons eindeksamen en my laaste sokkie saam die beste mense te spandeer.
Planne vir na matriek
Ek gaan vir my LLB gaan SWOT maar beoog om op n later stadium vir Advokaat te gaan SWOT.
Gunsteling woord in Afrikaans
Selfrespek.
Datum van matriekafskeid
2025-10-03