LISA DYASON
HOERSKOOL DIRKIE UYS
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Skoonheid
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die kleur van die rok het my oë se kleur mooi uitgebring.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die rok het my persoonlikheid uitgebring, iets wat ek weer en weer sal kan dra.
Datum van matriekafskeid?
2025-07-27