Shantenique Wright
Hoërskool Jeugland
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Wispelturig
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My oorspronklike inspirasie vir jare was om n rok te hê wat my liggaam komplimenteer en waarin ek op my gemaklikste kon voel.
Ek het vele kleure in gedagte gehaad maar nie eens groen in konsiderering geneem nie .Die oomblik toe ek die rok aan het ,het my moeder en die werkers almal geglimlag toe weet ek die is my rok.My shawl was deur my ma gemaak omrede ek baie van n meer antieke maar ou styl gehou het en dit was net die perfekte by las vir die samevating.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken vir my meer as net n formele ontwerp.My rok is n samevating van verskeie unieke materiale ,patrone en skakerings van groen .My rok is n weerspieëling van my persoonlikheid en klein goetjies wat my beskryf .Ek het n groot liefde vir ou style en daarom beteken die rok vir my so baie want dit kon die gevoel deur bring in hedendaagse tyd .
Datum van matriekafskeid?
2025-10-18