Jacinta Botha
Witteberghoërskool
Tuisdorp
Bethlehem
Skool
Witteberghoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok is aanlyn gekoop en deur tannie Michelle Van Staden verklein
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My insperasie agter my rok was om iets te dra wat my as n person uit beeld en my mooi maak voel sowel as iets wat my geboorte merk wys
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit simbiliseer hoe ver ek Al gekom het en dat self in donker tye kan ons oorlede so lank ons vas hou aan die Here
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om saam my vriende om n tafel te sit en saam te daans sonder om bekomerd of gestress te wees
Planne vir na matriek
Ek wil graag naal tekunde Gaan studeer na skool dowel as onderwys
Gunsteling woord in Afrikaans
Flaterwater
Datum van matriekafskeid
2025-10-03