Miné Naudé

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Vakansie!

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My grootste inspirasie was VERSEKER my rok se groen kleur 💚 Die kleur was vir my 'n kombinasie van Tinkerbell en Natasha Joubert - vol energie maar stylvol, elegant maar interessant met 'n tikkie andersheid wat jou verras!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Elke stukkie detail van my rok was gestrooi met Pixie Dust 💫 Ek het besef dis nie net 'n stof nie, máár 'n uitnodiging om te glo, te droom en nuwe hoogtes te bereik - net soos Tinkerbell 💚!!

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media