Willinda Els

Pretoria-Noord

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaans is so mooi taal daar is nie net een woord vir my ni

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het inspirasie gekry uit natuur en vryheid. Ek wou ’n rok hê wat uniek is, effens anders, en wat wys wie ek regtig is. Die elegante materiaal en natuurlike kleure laat my dink aan sonsondergange oor di blou waters, die silver pad wat die maan oor di see gooi in die nag die stilte, musiek en die reis wat voorlê na matriek

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

N nuwe begin waar di jong plaas meisie in haar kort broek vellies en hoe poniestert skielik uit stap in die wereld as n jong vrou. My rok beteken groei en alles wat mooi is daar buite. My rok het my laat mooi voel, met selfvetroue, sterk en trots op myself. Dit het my herinner dat ek nie hoef te verander om spesiaal te wees nie ek is genoeg, uniek net soos ek is.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media