Charné Bester
Hoërskool Robertson
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Oulik
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die geel van die rok het my geinspireer want dit wys dat daar altyd somskyn in jou lewe kan wees maak nie saak hoe donker goed lyk nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit komplimenteer my vel kleur. Die sonskyn in materiaalvorm laat my warm, gelukkig en vol lewe voel. Selfvertrou en grasie, die snit wys styl en durf. Varsheid en nuwe beginne, dit pas perfek by die groen tuin-agtergrond, amper soos lente wat herleef.En dit pas ook by ons tema wat Hidden Garden was.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03