Simoné Engels

Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Giggelgras

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Twinkle twinkle little Star Elke matriek leerder in Zwartkop het koordinate gekry wat n ster verteenwoordig. Ek wou gehad het my rok moes helder skitter net soos die ster wat aan my toegeken was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit beteken dat ek die einde van n fase bereik het en altyd my beste gegee het. Dit is n herinnering dat die Here ons almal uniek gemaak het, en dat almal van ons skyn op verskillende gebiede en aspekte van ons lewe.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media