Chelni van Niekerk
Die Hoërskool Wonderboom
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Geloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ‘n foto online gesien en onmiddelik geweet dis wat ek wou dra. My inspirasie was sagheid en wou he my rok moes soos ‘n droom voel. Met sagte kleur en teksture wat my eie styl beklemtoon.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken meer as net ‘n uitrusting. Dit verteenwoordig 12 jaar se harde werk, groei en herinneringe van my skool jaar. Dis die simbool van ‘n einde van een hoofstuk en begin van ‘n nuwe een.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-09