Lineigh Foster

Hoërskool Wesvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Kaggelkakkies

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

"Jy sal 'n sierlike erekroon wees in die hand van die Here, 'n kosbare koninklike hoofband in die handpalm van jou God." Jesaja 62:3 Hierdie vers is die rede agter my keuse vir die kleur *konings*blou. Ek is 'n edelsteen in die oë van God; elke steentjie weerkaats die lig, genade en seën wat Hy in my lewe is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok dien as herinnering dat selfs al tree ek die lewe van volwassenheid in... ek is en sal altyd 'n kind van die Here bly. Ek dra nie net die rok om te skyn nie, maar om te getuig dat elke vrou wat deur geloof loop reeds beklee is met 'n koninklike glans. In my rok is ek 'n ambassadeur van my bron en my weg. Ek is my Pappa se prinses.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media