Mianda Labuschagne

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Droom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n rok hê wat beweeg en wat by my unieke persoonlikheid pas. Ek wou'n rok maak wat outentiek is en besils nie iets wat volgens die huidige mode is nie. Vryheid en aanpasbaarheid was beslis die inspirasie agter die ontwerp.Hierdie rok het drie dele, die romp kan los dan is dit n reguit af slank voorkoms en hy het ook 'n mou wat ek kan byvoeg. My rok kan ek elke keer as ek dit dra maak pas by hoe ek op die oomblik voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok beteken vir my baie meer as net die pragtige blou en blink materiaal wat ek sien. Dit is 'n teken van 12 jaar se skool loopbaan wat tot 'n einde kom. Dit is 'n bitter soet visioen van die 12 jaar wat ek groet. My trotse skool loopbaan wat ek agterlaat in 'n pragtige ontwerp.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media