Niqlynn Coetzee
Hoërskool Jim Fouché
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Bollemakiesie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
'n Sensasionele rok waarvan die kleur en die styl my persoonlikheid beklemtoon. Iets anders,uniek en buite my gemaksone.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok is vir my 'n simboliek vir die afsluiting van 'n suksesvolle skoolloopbaan en opwindende matriekjaar met die oog op 'n nuwe seisoen van my lewe wat gaan begin.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-10